17:30 Sport - 20 Junie 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs-flank, Oupa Mohoje, sal nie vir die Springbokke beskikbaar wees wanneer hulle die naweek vir Frankryk in Johannesburg pak nie.

Die legendariese Vrystaat- en Proteas-snelbouler, Allan Donald, is aangewys as die Bloemfontein ambassadeur vir die opkomende Global T20-liga.

Die 2017 Alfred Dunhill-kampioenskap by Leopards Creek sal nie meer later vanjaar plaasvind nie.
20 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min