Ramaphosa gereed om by Zuma oor te neem

Loading player...
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sê hy is nou gereed om by president Jacob Zuma oor te neem. In sy toespraak gisteraand by die Gordon Institute of Business Science in Johannesburg, het Ramaphosa gesê dit is tyd dat die mede­vlieënier die stuurstang oorvat. Hy het reeds in Mei op die ANC se kadersforum in Grahamstad openlik steun by ANC-takke begin werf.

Die ANC in die Noord-Kaap en Gauteng het reeds aangedui dat hulle Ramaphosa ondersteun.
20 Jun 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min