Bloemfontein-stadsaal smeul nog

Loading player...
Die eeu-oue Bloemfonteinse stadsaal smeul nog terwyl munisipale werkers wat met Samwu geaffilieer is, hul staking vanoggend voortsit. Bewerings dat dié stakende werkers vir die brand gisteraand verantwoordelik is, kon nog nie vasgestel word nie. Brandweer- en nooddienste van die Mangaung-metro-munisipaliteit was tot laat gisteraand besig om die brand te blus. OFM-nuus verslaggewer, Nomaqhawe Mtebele is op die toneel.
21 Jun 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min