OG-verslag: Die koppe gaan rol by NW-munispaliteite

Loading player...
Die Noordwes regering sê koppe gaan rol by swak presterende munispaliteite as die kontrakte van munisipale bestuurders in die provinsie teen einde Augustus ten einde loop. Dit kom nadat die ouditeur-generaal bevind het dat nie een van die 23 munisipaltieite in die provinsie – vir die tweede agtereenvolgende jaar – ‘n skoon ouditmening ontvang het nie. Kimi Makwetu se verslag vir die 2015/16 boekjaar is Woensdag in die parlement ter tafel gelê. Die Premier van Noordwes, Supra Mahumapelo het die versekering gegee dat die volgende verslag verbeterings sal toon soos die provinsiale regering se ingryping by munisipaliteite begin vrugte afwerp.
22 Jun 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min