17:30 Sport - 26 Junie 2017

Loading player...
Die Springbok Sewes trio van Cecil Afrika, Chris Dry en Rosko Specman meld aan by die Toyota Cheetahs voor Satedag se SuperRugby kragmeting teen die Stormers.

AB de Villiers is weggelaat uit die Proteas se span wat vir Engeland in ‘n reeks van vier toetswedstryd gaan pak.

Bloemfontein Celtic begin hul voorseisoen met die tussentydse afrighter, Lehlohonolo Seema, steeds in beheer van die span.
26 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min