17:30 Sport - 28 Junie 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs se ingesteldheid sal van die uiterste belang wees wanneer hulle Saterdagmiddag in die Super Rugby-reeks die Stormers die stryd aansê.

Die doelwit is om vinnger as 30.85 sekondes te hardloop wanneer Wayde van Niekerk vanaand in Ostrava in die Tsjeggiese Republiek in aksie is.

Die VKB Knights se David Miller en die paaltjiwagter, Rudi Second, is in ‘n sterk Suid-Afrikaanse ‘A’-span ingesluit om Australië ‘A’ in ‘n vierdag-reeks te pak.
27 Jun 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min