17:30 Sport - 30 Junie 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs beskou môre se Super Rugby-kragmeting teen die Stormers as die begin van ‘n nuwe era.

Die Springbok- en Wêreldsewes-legende, Cecil Afrika, sal die naweek sy Vrystaat-buiging maak wanneer die Toyota Vrystaat XV WP in die kwarteindrondte van die SuperSport Rugby-uitdaagreeks in Kaapstad pak.

Die middelveldspeler, Lehlogonolo Masalesa, is as die Bafana Bafana captain vir die Cosafa -beker aangewys.
30 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min