17:30 Sport - 3 Julie 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs en Southern Kings sal teen Vrydag hul Super Rugby lot weet wanneer die SARU in Kaapstad vergader.

Dean Elgar sal die Proteas later vandeesweek aanvoer tydens die eerste toets teen Engeland op Lords.

Veselin Jelušić sal later vandeesweek aangewys word as die nuwe Bloemfotnein Celtic hoofafrigter.
3 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min