17:30 Sport - 5 Julie 2017

Loading player...
‘n Unieke stuk krieketgeskiedenis sal môre geskryf word wanneer Engeland en die Proteas koppe stamp in die 1st toets op Lords.

Die Tafel Lager Griekwas het vyf venanderinge aan hul begin vyftiental gemaak wat Sondagmiddag vir die Goue Leeus in Oos Londen gaan pak in die halfeindtryd van die SuperSport Rugby Uitdaagreeks.

Dit is bevestig dat die 400m-wêreldrekordhouer en Olimpiese kampioen, Wayde van
Niekerk, môreaand in aksie sal wees in die 400m tydens die Lausanne-been van die Diamantliga.
5 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min