17:00 Sport - 10 Julie 2017

Loading player...
‘n Reuse stryd word Vrydagaand verwag waneer die Southern Kings en Toyota Cheetahs vir die laaste keer koppe stamp in die SuperRugby-reeks.

Die Proteas wil die week tydens die tweede toets teen Engeland op Trent Bridge in Nottingham sake regstel.

Wayde van Niekerk kan so vroeg as die Monaco Diamantliga vandees maand sy wêreld 400m rekord laat spat.
10 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min