17:30 Sport - 13 Julie 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs beoog om hul SuperRugby-veldtog op ‘n hoë noot af te sluit wanneer hulle Vrydag die Southern Kings die stryd aansê.
Vir die Cheetahs is die wedsryd die ideale geleentheid om die wedstryd ook te gebruik as ‘n oefenwedstryd vir hul Curriebeker-veldtog.

Die Tafel Lager Griekwas vaskopstut, Ewald van der Westhuizen, sal die naweek in sy 50ste wedstryd speel wanneer die span WP in die eindstryd van die SuperSport Rugby-uitdaagreeks pak.

Disipliene sal van uiters belang wees wanneer die Proteas vanaf môre kop met Engeland stamp tydens die tweede toets.
Die Engelse loop met 1-0 voor in die reeks van vier toets na afloop van hul 211 lopie sege op Lords.
13 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min