17:30 Sport - 14 Julie 2017

Loading player...
Die Southern Kings en die Toyota Cheetahs pak mekaar vanaand vir die laaste keer in die Super Rugby-reeks. Albei spanne sal naverwagting aanstaande Dinsdag ingelsuit word in die vergrote Pro14 wanneer die toernooi se organiseerders in Dublin vergarder.

Om aan te pas met die toestande sal die Griekwas se grootste kopseer weens wanneer hulle die naweek vir WP pak in die eindtryd van die SuperSport Rugby Uitdaagreeks.

Albei Duanne Olivier van die VKB Knights en Chris Morris is in Proteas se span ingelsuit vir die tweede toets teen Engeland in Nottingham. Die Proteas het die loot gewen en besluit om eerste te kolf.
14 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min