17:30 Sport - 20 July 2017

Loading player...
Die voormalige Cheetah-flank, Boom Prinsloo, sal Saterdag vir die Blou Bulle aanvoer wanneer hulle vir die Tafel Lager Griekwas in die Curriebeker pak.

Die 400m wêreld rekordhouer, Wayde van Niekerk, het ‘n aanduiging gegee dat sy rekord van 43.03 seconds in sy visier is.

Die Premier Sokkerliga-klub, Bloemfontein Celtic, het vir Lyle Lakay vrygestel van sy kontrak. Lakay sluit nou amptelik by die span van die Kaap aan, terwyl die 26-jaarige Given Mashikinya na Celtic toe geruil is.
20 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min