17:30 Sport - 24 Julie 2017

Loading player...
Die Chiefs se breier, Dave Rennie, het die Toyota Cheetahs en die Southern Kings se skuif na Europa verwelkom.

Die Proteas verwelkom die snelbouler, Kagiso Rabada, terug vir die derde toets teen Engeland wat Donderdag begin.

Bloemfontein Celtic het bevestig dat hulle nog drie spelers gekotrakteer het voor die 2017/18 Premier Sokkerliga-seisoen.
24 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min