Die DA dien straftelike klag in teen die Mangaung-metro na rioolprobleme

Loading player...
Lede van die DA-koukus in die Mangaung-metro sal na verwagting vandag 'n strafregtelike klag teen die metro se stadsbestuurder indien omdat hy die waterwet oortree en nie toesien dat rioolprobleme opgelos word nie.
28 Jul 2017 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min