N8 steeds gesluit vir verkeer

Loading player...
Die N8 in die rigting van Petrusburg, sowat 60km buite Bloemfontein, is steeds vir verkeer gesluit nadat 'n vragmotor met 'n vrag vlambare vloeistof vanoggend omgeslaan het.
ER24 het vroeër gesê twee mans is in die ongeluk beseer. Hulle is na 'n nabygeleë hospitaal geneem.
31 Jul 2017 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min