17:30 Sport - 7 August 2017

Loading player...
Die Toyota Vrystaat Cheetahs-flank, Niell Jordaan, sal die span aanvoer wanneer hulel Woensdag vir die Poemas pak in die Curriebeker-reeks.
Die senter Francois Venter, asook die flank, Oupa Mohoje, is by die Springbok en dit het daartoe gelei dat Jordaan die leirerskap rol gegee is.

Die voormalige Wes-Indiese snelbouler en afrigter, Otis Gibson, is die voorloper om aangestel te word as die nuwe Proteas breier later vandeesmaand. Russell Domingo se kontrak verstryk binnekort, en dit word geglo dat sy kontrak nie verleng sal word nie.

Die 400m wêreldrekorkhouer, Wayde van Niekerk, sal vanaand vir die eerste keer aan die 200m deelneem by ‘n wêreldbyeenkoms. Van Niekerk het gisteraand die 2de semi-finaal in ‘n tud van 44.22 sekondes gewen om sy plek in die finaal van die Wêreld Atletiek Wêreldkampioenskap te bespreek.
7 Aug 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min