Opposisie praat met OFM Nuus oor President Zuma se mosie van Wantroue

Loading player...
Die feit dat President Jacob Zuma vandag ‘n Mosie van Wantroue in die gesig staar, is ‘n bewys dat die ANC nie dié saak reg benader het nie. Dit is die mening van voormalige ANC LUR in die Vrystaat, Mxolisi Duk-wane. Die mosie van Wantroue is vandag op die agenda tydens die parlementsitting. Lede van die parlement gaan daaroor debat en in geheim stem. Dukwane sê dit maak nie saak wat die uitkoms van vanmiddag se stemmery gaan wees nie, dit is nog steeds sleg vir die party
8 Aug 2017 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min