OFM nuus praat met oposisie partye

Loading player...
Intussen het Opposisie Partye in die Vrystaat verskeie optogte en byeen-komste gereël. Die EFF in die provinsie het sy vertroue uitgespreek dat die stemmery groot verander in Suid-Afrika te weeg sal bring. Die party se Raadslid in die Metsimaholo Munisipaliteit, Selloane Motjeane, sê ‘n optog gaan in Sasolburg plaasvind …
8 Aug 2017 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min