17:30 Sport - 8 Augustus 2017

Loading player...
Alle oë sal vanaand op die 400m wêreldrekordhouer, Wayde van Niekerk, wees wanneer hy aan die finaal deelneem tydens die Atletiek Wêreldbyeenkoms in Londen. Van Niekerk se visier is op sy tweede wêreld goue medalje, om by te voeg by sy Olimpiese goud wat hy verlde jaar in Rio de Janeiro gewen het.

Die Toyota Vrystaat Cheetahs se fokus is steeds op die Curriebeker, ten spyte van hul openings wedstryd in die Guinness Pro14-reeks slegs 24 dae van nou af. Die Vrystaat begin met ‘n strawwe paar dae in die Curriebeker met ‘n weg wedstryd teen die Poemas môre en Satedag se buurstryd teen die Griekwas.

Die Protreas se kaptein, Faf du Plessis, het die idee van ‘n nuwe nasionale breier verwelkom, maar slegs as die spelers kan uitdaag. Du Plessis was deur Krieket Suid-Afrika vir sy opinie gevra oor die huigidge breier, en Russel Domingo het steeds die volle steun van sy kaptein.
8 Aug 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min