17:30 Sport - 10 Augustus 2017

Loading player...
Die tweemalige 400m wêreldkampioen, Wayde van Niekerk, se visier is op die 200-400m-dubbel vanaf tydens die Wêreld-atletiekkampioenskappe in Londen.
Van Niekerk het sy 400m-titel verdedig en het ook gekwalifiseer vir die 200m-finaal as een van die vinnigste verloorders.

Die Toyota Vrystaat Cheetahs se losskakel, Niel Marais, is vir minstens die volgende twee maande op die krukkelys nadat hy gister sy skouer teen die Poemas in Nelspruit ontwrig het. Marais se besering is ‘n groot kopseer vir die span, siende Fred Zeilinga nog vir ‘n maand buite aksie kan wees nadat hy heupchirurgie ondergaan het.

Die 2017/18 Premiersokkerliga-bepalings is bekend gestel ‘n dit is ‘n strawwe openingsweek vir Bloemfontein Celtic. Phunya Sele Sele pak Kaizier Chiefs tuis in hul openingswedstryd op 20 Augustus, en drie dae later meet hulle weg kragte met Clinton Larsen se Golden Arrows in Lamontville.
10 Aug 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min