Before Dawn, 14 Augustus 2017

Loading player...
Vrystaat Landbou het sy kommunikasie met boere ’n hupstoot gegee met ’n eie Vrystaat Landbou-app. Dirk Kok het Vrydag op VL se jaarkongres in Bloemfontein met die ontwikkelaar van die app, Marcel van Wyk van die onderneming Running Hill, gesels:
14 Aug 2017 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min