17:30 Sport - 24 Augustus 2017

Loading player...
Die Springbokke het weens ‘n besering slegs een verandering aan hul beginspan gemaak wat Argentinë in die Rugbykampioenskap gaan pak.

Die Toyota Vrystaat Cheetahs het baie aan hul span getimmer wat die Goue Leeus die stryd in die Curriebeker gaan aansê.

Die Bloemfonteinse professionele gholfspeler, Ruan Pretorius, het na Amerika vertrek waar hy met ‘n gholf-studiebeurs by Point Univesiteit gaan studeer.
24 Aug 2017 9AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min