Brandgevaar vir Noord-Kaap en Noordwes

Loading player...
Die Suid Afrikaanse Weerdiens het inwoners van die Noord-Kaap en Noordwes gewaarskwu teen ’n hoë brandgevaar vir vandag en môre. ‘n Voorspeller van die weerdiens se Bloemfontein-kantoor, Quinton Jacobs, sê die hoofrede hoekom die waarskuwing uitgereik is, is as gevolg van warm temperature wat vandag in die twee provinsies voorspel word. Die kwik sal na verwagting bo 30 grade Celsius styg. Jacobs voeg by omdat dit lanklaas gerëen het, is die plante en gras redelik droog. Hy sê egter die wind is nie op die oomblik ‘n probleem nie. - Mark Steenbok
9 Sep 2017 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min