Oorsaak van brande by Bainsvlei onbekend

Loading player...
Die oorsaak van verskeie brande wat gisteraand in die Bainsvlei omgewing in Bloemfontein uitgebreek het, is nog onbekend. Francis Gouws van die Bainsvlei GPF sê hulle het omstreeks 20:30 ‘n oproep gekry van ‘n brand op die R64. Sy sê toe hulle op die toneel aankom het hulle gevind dat ses brande in die bestek van vyf minute gelyktydig uitgebreek het. Sy sê die Manguang-brandweerdienste, met behulp van verskeie brandbestryders, moes ingryp om die brande te blus. Sy sê verskeie voerstore het erg skadig gely. - Mark Steenbok
10 Sep 2017 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min