OFM-nuus, landboubulletin Maandag 11 September 2017

Loading player...
Tierpoort-polisie en -boere hou veiligheidsberaad; NW-regering sê landbou- en toerismestudente sal voorkeur kry vir beurse; en die Alfa-vee-ekspo skop môre af by die Afridome op Parys.

#landbou #agriculture #OFM news
11 Sep 2017 9AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min