Landboubulletin, Maandag 9 Oktober 2017

Loading player...
Johannes Moller gesels oor die Agri SA-kongres wat vandeesweek gehou word; polisie soek booswigte ná voorvalle op twee Vrystaatse plase; en skerp daling in stroperverkope kan gekoppel word aan voortslepende droogte.
9 Oct 2017 10AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min