SA se invloedrykste vrou in die landbou

Loading player...
Dirk Kok gesels met Adri Kitshoff-Botha, uitvoerende hoof van Wildbedryf SA, wat as Suid-Afrika se invloedrykste vrou in die landbou aangewys is.
19 Oct 2017 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min