Suzette Oosthuisen van die Mooibank-buurtwag

Loading player...
Suzette Oosthuisen van die Mooibank-buurtwag vertel hoe sy besef het die bakkie waarmee verdagtes in 'n ongeluk betrokke was, was 'n gesteelde bakkie van 'n egpaar wat wreed aangeval is.
4 Dec 2017 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min