OFM-landboubulletin, Woensdag 10 Januarie 2018

Loading player...
Polisie ondersoek die naweek se verwoestende Boshof-veldbrand wat glo by piekniekplek begin het; en boere van Vrystaat en Noord-Kaap smag na reën in knellende droogte.
10 Jan 2018 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min