OFM-landboubulletin, Donderdag 11 Januarie 2018

Loading player...
Tronkbewaarder, onderwyseres en nog vermeende veediewe in die Vrystaat agter tralies; die wolmark skop goed af; en die uitvoermoontlikhede vir rooivleis is aan die toeneem.
11 Jan 2018 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min