Klerksdorp bankroof verdagtes nog soek

Loading player...
Nog niemand is nog in hegtenis geneem nadat swaar gewapende mans by ‘n Nedbank in Klerksdorp, Noordwes toegeslaan het nie. Valke woordvoerder, Tlangelani Rikhotso, sê die mans het gister op sekuriteitswagte, wat op pad was om geld by OTM'e by die bank kry, toegeslaan en ‘n oor-en-weer-skietery het uitgebreek. Rikhotso sê ‘n sekuriteitswag, en twee van die verdagtes is in die proses gewond. Sy het bevestig dat geen geld gebuit is nie en dat die verdagtes later op die vlug geslaan het. - Mark Steenbok/OFM-Nuus
27 Jan 2018 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min