Landboubulletin, Donderdag 1 Februarie 2018

Loading player...
Agri SA se Ernest Pringle sê politieke uitsprake oor onteiening is onverantwoordelik en gevaarlik; die mielievoorraad kan, volgens Agbiz, stewig bly; en die appelseisoen skop goed af in die Oos-Vrystaat.
1 Feb 2018 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min