OFM-landboubulletin, Woensdag 7 Februarie 2018

Loading player...
VL plaas sy grondwet- en struktuurverandering eers op die ys; gesloer laat NK se boere langer wag vir droogtehulp; en skaapslagtings in die NK het drasties toegeneem.
7 Feb 2018 9AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min