OFM-landboubulleting, Maandag 26 Februarie 2018

Loading player...
Boere in die westelike dele het wel minder mielies geplant, maar kan goeie oeste afhaal, sê Suidwes Landbou se uitvoerende hoof, Herman van Schalkwyk; die sonneblomvooruitsigte lyk ook belowend; en NW-polisie slaan slae teen veediewe.
26 Feb 2018 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min