'Hou by die regulasies teen Oosterse vrugtevlieë'

Loading player...
Die landboudepartement se Jan Hendrik Venter vra mense om nié vrugte sonder permit uit besmette gebiede te verskuif nie.
6 Mar 2018 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min