Ficksburg hou volgende week presisie-boeredag

Loading player...
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Pieter Möller gesels met die Ficksburgse boer, Theunis Pretorius, oor die landboutoestande in sy geweste en oor Ficksburg-landbouvereniging se jaarlikse presisie-boeredag.
9 Mar 2018 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min