Vloeibare stikstof vir seldsame operasies

Loading player...
Die tegniek is ontwikkel en werk soortgelyk aan hoe dokters vratjies verwyder. Hoewel dit deur kritici as wreed beskou word, meen produsente dit is beter as wat skape onnodig van siektes vrek
6 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min