#OFMKinderhoekie - Ons kuier in die Krugerwildtuin

Loading player...
Ons gesels met Anadia en Irving Knight wat in die Krugerwildtuin woon. Die lewe is vir hulle baie anders en hulle deel van hulle beste oomblikke. Wildbewaarder Irving, vertel ons van die mees besonderse diertjie wat hy gedurende die lockdown gewaar het. Luister gerus hier.
22 Apr 2020 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Mid-Morning Magic & Central Media Group wys hul OFM op 'n kunstige manier

Belinda van Zwijndrecht het die Mid-Morning Magic span kom help om 'n heerlike kuns projek aanmekaar te slaan vir die personeel by die Central Media Group, waar almal die geleentheid gekry het om hul merk te kom maak op 'n groot canvas. Die doel... SHOW YOUR OFM. Kom luister saam…
21 Jul 8AM 4 min

ISUZU foot-and-mouth disease Support Campaign recipient expresses gratitude

Amogelang Metswamere and her husband are proud farmers from Witpan Farm. Her farming journey began in 2019 with 4 sheep, and in 2021 she married her husband, a farmer who specializes in goats, sheep, sunflower, and maize where she has since taken charge of the livestock division. She joins Yolanda…
25 Jun 2AM 4 min

GEMS Day: 20 Year Celebration

Pulane Nel Sekepe chats with Dr. Vuyo Gqola, Chief Operations Officer at GEMS. Celebrating two decades of providing healthcare cover and support to public servants, and part of those celebrations includes engaging directly with members in communities across the country.
4 Jun 6AM 4 min

The Big Cover Up: Uitkomsdal

Yolanda Maartens gesels met Bianca by Uitkomsdal in die Noord-Wes. Hul is 1 van die begunstigdes van 2026 fondsinsamelings projek. Met trots aan jou gebring deur OFM, in samewerking met Round Table Southern Africa.
2 Jun 8AM 2 min