#OFMKinderhoekie - Lions Rock - Om 'n groot kat oppasser te wees

Loading player...
Ons kuier saam met 4 PAWS by Lions Rock net buite Bethlehem in die Vrystaat waar die twee tiere en 3 jakkalse wat gered is vanuit die Bloemfontein dieretuin hulle nuwe tuiste verken en geniet. Vandag vind ons uit wat dit alles behels om 'n kat-oppasser te wees by Lions Rock en vertel die span van 'n kinderboek wat jy gratis op hulle webblad kan gaan aflaai. Luister gerus hier.
4 May 2020 1PM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Hierdie Kinderbeskermingsweek, kom ons doen dit vir die kinders en stap saam!

In Bloemfontein vind 'n Kinderbeskerming Stap plaas die 30ste Mei 2026 in samewerking met ENGO, Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) en Childline FS. Luchell Coetzee, maatskaplike werker by ENGO, Ashley Olivier, maatskaplike werker by VVA en Febe Groenewald, maatskaplike werker by ENGO sluit by Yolanda Maartens aan om die doel…
25 May 6AM 4 min

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Alex Daneel

Alex Daneel, algehele bestuurder, gesels met Yolanda Maartens oor die opgraderings en nuwe dienste se kapitaal wat Lenmed investeer het, hoekom dit belangrik is om die opgraderings en uitbreidings te doen en wat die publiek en pasiente kan verwag van die hospital.
22 May 5AM 5 min

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Dr. René Du Plessis

Dr. René Du Plessis gesels met Yolanda Maartens oor die hospitaal se Noodeenheid wat onlangs opgegradeer en uitgebrei is. Sy praat oor behandeling van werkverwante-beserings, soos WCA- en COID-gevalle. Gedurende die wintermaande sien mens dikwels meer siek persone en noodgevalle, sy verduidelik ook vir ons wanneer moet iemand mediese hulp…
22 May 3AM 8 min