Droogte steeds 'n stewige greep op Noord-Kaapse boere

Loading player...
Boere in 'n groot gedeelte van die droogtegeteisterde Noord-Kaap maak steeds staat op finansiering om veevoer te bekom vir hul kuddes, omdat daar geen natuurlike weiding beskikbaar is nie. Dit is die situasie nadat die droogte steeds nie sy stewige greep verslap het in die grootste deel van die provinsie nie. Willem Symington, adjunkpresident van Agri Noord-Kaap en hoof van Agri SA se rampbestuursentrum sê , die droogte is steeds nie gebreek in dié provinsie nie, al het dit in sekere gebiede gereën. Hy sê daar is groot dankbaarheid oor dié reën van die afgelype tyd, maar dit het steeds geïsoleerd voorgekom. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
5 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Myan Subrayan as gasspreker opgetree

Tydens die lofdiens wat by NAMPO Alfa gehou is, het openbare motiveringspreker en skrywer, Myan Subrayan, as gasspreker opgetree. Hy het ook namens Laeveld Agrochem, 'n donasie oorhandig wat aangewend word vir die NAMPO Alfa Farm Skills kompetisie, vir jong leerders. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy pad…
7 Oct 11PM 5 min

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min