OFM Business Hour - Die kort van korttermynversekering

Loading player...
Werner Maree, Finansiële Adviseur, gee meer inligting deur oor wat korttermynversekering als behels en verduidelik hoekom dit belangrik is. Daar is ook verskeie voordele waarvan jy bewus moet wees en hoewel ons net die piek van die ysberg, wat kortermynversekering is, bespreek het, sal ons verseker weer met hom opvolg.
25 May 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes