OFM Business Hour - Oliewenhuis Vier Nasionale Museumweek

Loading player...
Verlede week is Nationale museum week gedenk. Ester le Roux, Kurator van die Oliewenhuis Kunsmuseum, deel haar gedagtes rondom die week. Sy gesels ook oor wanneer hulle verwag om weer vir besoekers oop te maak en sou jy voel jy kort weer 'n bietjie kultuur in jou lewe, gaan kyk gerus op hul en die Nationale Museum se webwerf en Facebookbladsye om te kyk wat hulle verlede week als gedoen het.
26 May 2020 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes