OFM Business Hour - Geen groen lig vir rokers

Loading player...
Na byna 3 maande se beperking op die verkoop van tabakprodukte het die meeste rokers besluit om eerder die swart-mark te ondersteun, as om op te hou. Jacque van Wyk, die Direkteur van "JGL Forensic Services" het sy opinie gedeel oor die FITA regsaak, asook wat hy glo die rede was dat die staat gewen het. Die vraag is nou wanneer gaan die verbod gelig word?
30 Jun 2020 3PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes