OFM Business Hour - Ellaton vier Kersfees in Julie

Loading player...
“Ellaton Mining Supplies and Signs” is ‘n familiebesigheid met twee sussies, een swaer en ‘n boetie wat betrokke is in die bestuur van die besigheid. Die besigheid moes al verskeie kere aanpassings maak om veranderinge in die omgewing te akkomodeer, Direkteur, Henda Jordaan, deel hulle verhaal en hulle vier saam met Ofm Kersfees in Julie.
13 Jul 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes