OFM Business Hour - Sakekamer glo steeds in streek se potensiaal

Loading player...
In hierdie gesprek met Klippies Kritzinger van die "Golden Triangle Chamber of Commerce [GTCOC], is daar bevind dat die hulpfondse wat deur die regering beskikbaar gestel is om kleinsakeondernemings te ondersteun, aan byna nog geen besighede uitbetaal is nie. Die Sakekamer is ook besig met verskeie projekte en Klippies noem ook dat die gemeenskap begin saamstaan om probleme self uit te sorteer.
21 Jul 2020 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes