OFM Business Hour - Inperking steeds 'n realiteit vir vermaaklikheidsbedryf

Loading player...
Stefan van Biljon, wat self in die vermaaklikheidsbedryf werksaam is, het oor die #LightSAred inisiatief gesels. Hierdie industrie, wat steeds nie mag funksioneer nie, wil graag die land en die regering bewus maak van die feit dat hulle daar is en nie vergeet moet word nie.
3 Aug 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes