OFM Business Hour - Die POPIA wet en jou regte

Loading player...
Met die res van die “Protection of Personal Information Act 4 of 2013 (POPIA)” wat 1 Julie 2020 in werking getree het, kan jy meer gerus voel oor die beskerming van jou persoonlike inligting. Quintin Cilliers, Prokureer en Dosent by die UFS, het verduidelik wat jou regte is en hoe die POPIA wet jou beskerm.
11 Aug 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes