Wanneer alles te veel raak

Loading player...
Soms raak dinge net te veel. Vriende, familie of 'n geliefde kan deur hulle aksies of woorde jou in die greep van moedeloosheid & verwerping plaas. Selfs Dawid was paar keer op moedverloor se vlaktes en het dan gevra; "Hoe lank gaan U my nog bly vergeet, Here?"
6 Aug 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Kom terug na Sy arms

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kom terug na Sy arms”.
12 Feb 5 min

Eerlikheid is nie swakheid nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Eerlikheid is nie swakheid nie”
5 Feb 4 min

God sien jou

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God sien jou” uit Gen 16:13
29 Jan 4 min

Luister na die regte Stem

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Luister na die regte Stem.”
22 Jan 5 min

Die twee boere

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Die verskil tussen die twee boere”.
11 Dec 2025 4 min