Gesonde waardes as 'n kompas vir opvoeding

Loading player...
"Ons het ons morele kompas verloor" is iets wat jy deesdae al meer hoor. Waar leer 'n kind egter van waardes, etiek en respek? Lynette Beer vat jou terug na die begin van alle opvoeding
29 Jul 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 5 min

Wanneer verwerping 'n stem kry

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer verwerping ‘n stem kry” uit Genesis 1.
3 Sep 5 min

Wanneer mense jou hart verkeerd lees

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer mense jou hart verkeerd lees” uit 1 Sam 1.
27 Aug 5 min

God bepaal jou waarde

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God bepaal jou waarde”
20 Aug 5 min